Home Contact Us Site Map Language Afrikaans
 
 
       
 
MCV Suid Afrika
Die De haans fabriek is gekoop deur MCV in Augustus 2007. Sedertdien het MCV groot vordering gemaak in die Suid-Afrikaanse bus mark en word beskou as een van die belangrikste spelers in die mark van bus vervaardiging. Die fabriek in Kaapstad is nie net gekoop om vastrap plek in die Suid-Afrikaanse mark te kry, maar ook om die buurlande met regterhand bestuur markte in die SAOG streek te verskaf. MCV het met die opgradeering van gereedskap, fabrieks uitleg en masjiene daar in geslaag om produktiwiteit te verhoog na 50 busse per jaar na 100 busse per jaar. Dit was bereik binne die eerste twee jaar. Die produksie kapasiteit is nou 150 busse per jaar en daar word be oog om dit te verhoog na 250 busse in 2013.
 
       
     
       
 
© Copyright 2012 MCV