Home Contact Us Site Map Language Afrikaans
 
 
     
 

MCV Suid-Afrika is gevestig in 2007. Dit was ‘n groot stap om die De Haans fabriek te koop in Augustus 2007 met die oogpunt om die Suid-Afrikaanse en Suiderlike Afrika markte te bedien. MCV is ‘n groot organisasie wat 6000 werknemers het. MCV vervaardig meer as ses duisend voertuie per jaar uit ons fabrieke wêreldwyd. MCV is totaal verbind tot Suid-Afrika en het dit bewys om te belê waar dit saak maak in die Suiderlike ekonomie.

Die kennis en kundigheid van MCV en die van De Haans het die maatskappy toegelaat om vinnig uit te brei. Dit het tot gevolg gehad dat produtiweteit, verbeterde ontwikkeling en voortduurende kwaliteits vlakke gehandhaaf kan word.

Die bekendstelling van die stads voortuig reeks wat betroubaar en stewig is het die mark in die stede verder uitgebrei. MCV het vir verskeie munisipaliteite oor Suid-Afrika hierdie reeks verkaf. In 2011 het die semi luukse bus wat gebrandmerk was as die “Challenger Superior” opgradeering gekry  na die MCV S140.  Die gebrandmerkte “Destiny” was totaal opgradeer na die MCV S125 op die selfde tyd. Die 2 reekse was weereens in die mark voorgestel om te bewys dat die kombinasie van die vereistes van die mark in Suiderlike Afrika en die internationale ontwerps kundigheid  van MCV ‘n goeie kombinasie bied vir die mark.

Voortduurende ontwikkeling en verbetering met die beste internationale matskappy  kennis voorsien MCV  om die grootste vervaardiger in Suid-Afrika te word.

 

 
 
© Copyright 2012 MCV